[BOOKS] ✰ Daar is spore op die Maan ✺ Eleanor Baker – Submitalink.info

[BOOKS] ✰ Daar is spore op die Maan  ✺ Eleanor Baker – Submitalink.info Vir Tom Was Die Lewe Na Sy Ma Se Dood Tog Hanteerbaar, Al Het Sy Pa Stroef En Afsydig Geword Immers Het Hy Sy Geliefde Ouma Gehad N Die Minnaars, Natuurlik Veral Vir Emma, Al Het Sy Hom Goed Laat Verstaan Dat Die Kaalbas Modderkoekies Bak Dae Van Hulle Kleintyd Enige Verhouding Tussen Hulle, Behalwe Platonies, Uitsluit Origens Het Hy Emma Se Boetie Nogal Vermaaklik Gevind Klein Dawid Wat Dawid Die Minnaar Geword Het Namate Sy Belangstelling In Die Volwasse Leesstof Op CNA Se Rakke Toegeneem Het.Toe Trou Tom Se Pa Weer Met Helen, Die Koel, Korrekte Wetenskaplike Wat Hy Oorsee Ontmoet Het Maar Anders As Wat Tom Verwag Het, Het Sy Nuwe Stiefmoeder Hom Met Rus Gelaat Sodat Hy Sy Eie Gang Kon Gaan In S N Mate Dat Hy Naderhand Gevoel Het Hy Kon Net Sowel Die Tweede Yskas In Die Kombuis Gewees Het Al Meer Het Tom Sy Toevlug Tot Die Minnaars Geneem, N Algaande Groter Probleme Met Karel, Emma Se K Rel, Ondervind Tot Daardie Re Nerige Saterdagmiddag To Emma Wou Leer Bestuur En Die Ongeluk Alles Vir Almal Verander Het Daar Is Spore Op Die Maan Is Die Tweede Boek Van HAUM Liter R In Die Reeks Vir Jong Volwassenes Met Deernis En Humor Roep Baker Die Subkultuur Van Die Tiener In Aansyn Wanneer Sy Die Verlies Van Geliefdes Beskryf, Die Aanpassing Wat Dit Verg En Die Nuwe Omstandighede Wat Onvermydelik Daaruit Voortvloei.


10 thoughts on “Daar is spore op die Maan

  1. Ilze Ilze says:

    As ons ten volle wil leef, kan ons nie gevoelloos wees nie , volgens een van die karakters in hierdie besondere boekie Ek het nie geweet Baker het ook vir tieners geskryf nie, maar dit is vir wie hierdie boek bedoel is Tom is 16 Hy s al gewoond daaraan om sonder n ma klaar te kom, totdat sy pa n bom laat val en van oorsee af terugkom met n n i met wie hy wil trou Intussen vind Tom geselskap en begrip by f


  2. Angelique Stuart Angelique Stuart says:

    Actually a very good book, Struggled to get into it in the begining, but by chapter 3 i was hooked.


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *